Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Augustus bl. 8
  • Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Vertroos dié wat treur
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • ‘Vertroos al die treurendes’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Hoe God ons vertroos
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2016
  • Vertroosting en aanmoediging—juwele met baie fasette
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Augustus bl. 8

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei

Die Wagtoring Nr. 5 2016 | Waar kan jy vertroosting vind?

Mense regoor die wêreld het vertroosting nodig (Pr 4:1). Gedurende September sal ons ’n spesiale poging aanwend om Die Wagtoring aan te bied. Dit sal vertroosting bespreek. Bied die tydskrif vir soveel mense as moontlik aan. Omdat ons graag self met mense wil praat om hulle te vertroos, sal ons nie die tydskrif by huise laat waar niemand tuis is nie.

WAT OM TE SÊ

“Ons almal het soms vertroosting nodig. Maar waar kan ons dit vind? [Lees 2 Korintiërs 1:3, 4.] Hierdie Wagtoring bespreek hoe God hierdie vertroosting voorsien.”

As die persoon belangstel en die tydskrif neem, kan jy die volgende doen:

WYS VIR HOM DIE VIDEO WAAROM MOET JY DIE BYBEL STUDEER?

Bied dan ’n Bybelstudie aan.

LÊ DIE GRONDSLAG VIR ’N HERBESOEK

Vra ’n vraag wat jy sal beantwoord wanneer jy terugkom, soos “Waarom laat God lyding toe?”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel