Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 7
  • “Lei ’n seun op volgens die weg vir hom”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Lei ’n seun op volgens die weg vir hom”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Begryp die doel van dissipline
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Kan jy dissipline aanvaar?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Ouers—Lei julle kinders op met liefde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 7

SKATTE UIT GOD SE WOORD | SPREUKE 22-26

“Lei ’n seun op volgens die weg vir hom”

’n Ma en haar dogter lees ’n boekrol terwyl die pa en seun saam kleipotte maak

Spreuke bevat goeie raad vir ouers. Net soos die manier waarop ’n jong boompie gebuig word ’n uitwerking het op hoe dit sal groei, sal kinders wat opgelei word meer geneig wees om Jehovah te dien terwyl hulle grootword.

22:6

  • Iemand maak ’n stok aan ’n boompie vas

    Dit verg baie tyd en inspanning om kinders reg op te lei

  • Ouers moet ’n goeie voorbeeld stel en hulle moet hulle kinders goed onderrig, vermaan, aanmoedig en dissiplineer

22:15

  • Dissipline is liefdevolle opleiding wat die verstand en hart regstel

  • Kinders het verskillende vorme van dissipline nodig

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel