Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Januarie bl. 1
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • DIE WAGTORING
  • LEER DIE WAARHEID AAN ANDER
  • IS LEWE GESKEP?
  • BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Januarie bl. 1
Jehovah se Getuies verkondig die goeie nuus in Ghana

Die goeie nuus word in Ghana verkondig

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Die Wagtoring Nr. 1 2017 | Bybellees​—⁠Kry meer daaruit

Vraag: Party mense dink dat die Bybel outyds is, maar ander dink dat dit nog vandag prakties is. Wat dink jy?

Teks: 2Ti 3:16, 17

Aanbod: Hierdie nommer van Die Wagtoring bespreek voorbeelde van die Bybel se praktiese wysheid en gee wenke oor hoe jy meer uit jou Bybellees kan kry.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

’n Bybel wat oop is

Vraag: Is die einde van die wêreld naby?

Teks: Mt 24:3, 7, 14

Waarheid: Bybelprofesie toon dat ons in die laaste dae lewe. Maar dis goeie nuus, want dit beteken dat dinge een van die dae baie beter sal wees.

IS LEWE GESKEP?

Is lewe geskep?

Vraag: Wat dink jy: Het God lewe geskep of het lewe net vanself ontstaan?

Aanbod: Hierdie brosjure bespreek bewyse wat baie gehelp het om aan ’n intelligente Skepper te glo. Ek sal graag wil terugkom om die vraag op bladsy 29 met jou te bespreek: “Maak dit saak wat jy glo?”

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel