Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Augustus bl. 5
  • Die wag se groot verantwoordelikheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die wag se groot verantwoordelikheid
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • “Ek het jou as ’n wag . . . aangestel”
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • Luister—Jehovah se wag spreek!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Bybelboek nommer 26—Esegiël
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Augustus bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 32-34

Die wag se groot verantwoordelikheid

Letterlike wagte is dikwels op die stadsmure en torings geplaas om mense teen aankomende gevaar te waarsku. Jehovah het Esegiël as ’n figuurlike “wag . . . vir die huis van Israel” aangestel.

’n Wag staan op ’n stadsmuur
  • ’n Wag waarsku die mense

    33:7

    Esegiël het Israel gewaarsku dat hulle uitgeroei sal word as hulle nie hulle slegte weg verlaat nie

    Watter boodskap van Jehovah verkondig ons vandag?

  • Soldate val aan nadat die wag versuim het om die mense te waarsku

    33:9, 14-16

    Deur mense te waarsku, kon Esegiël sy eie lewe en dié van ander spaar

    Wat moet ons aanspoor om die dringende boodskap te verkondig wat Jehovah aan ons toevertrou het?

Hierdie week gaan ek probeer preek vir . . .

  • ’n klasmaat

  • ’n kollega

  • ’n ongelowige familielid

  • ander:

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel