SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 46-48
Seëninge wat die herstelde Israel sou geniet
Esegiël se tempelvisioen het die harte verbly van die Israeliete wat in gevangenskap was. Dit het ook vorige profesieë bevestig dat die volk herstel sou word. Ware aanbidding sou die belangrikste plek inneem in die lewe van diegene wat deur Jehovah geseën is.
Die visioen het gewys dat daar orde, samewerking en veiligheid sou wees
Gesonde, vrugbare grond
’n Erfdeel vir elke familie
Voordat die volk grond gekry het, is ’n spesiale deel van die grond eenkant gehou as ’n “bydrae” vir Jehovah
Hoe kan ek toon dat Jehovah se aanbidding die belangrikste plek in my lewe inneem? (w06 4/15 27-28 ¶13-14)