Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 November bl. 7
  • Bly geestelik wakker en bedrywig wanneer jou omstandighede verander

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bly geestelik wakker en bedrywig wanneer jou omstandighede verander
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Bly geestelik wakker en bedrywig
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • ’n Video waaroor ons ernstig moet nadink
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Jehovah se getuies—die organisasie agter die naam
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
  • ’n Nuwe video om Bybelstudies te begin
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 November bl. 7

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Bly geestelik wakker en bedrywig wanneer jou omstandighede verander

Veranderinge is deel van die lewe, veral gedurende hierdie laaste dae (1Ko 7:31). Of veranderinge nou goed of sleg is, en of ons dit nou verwag of nie, dit kan ons aanbidding en ons verhouding met Jehovah negatief beïnvloed. Wat sal ons help om geestelik wakker en bedrywig te bly wanneer daar veranderinge is? Kyk na die video Bly geestelik sterk wanneer jy trek, en beantwoord dan die volgende vrae:

’n Gesin maak tyd vir hulle Gesinsaanbidding al is hulle besig om te pak om te trek
  • Watter raad het een broer vir die pa gegee?

  • Hoe was die beginsel in Matteus 7:25 van toepassing op die gesin se situasie?

  • Hoe het die gesin vooruit beplan vir hulle trek, en hoe het dit hulle gehelp?

  • Wat het die gesin gehelp om by veranderinge in die gemeente en in die gebied aan te pas?

Vra jouself: Watter groot veranderinge het onlangs in my lewe plaasgevind?

Hoe kan ek die beginsels in hierdie video in my situasie gebruik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel