Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Februarie bl. 2
  • Illustrasies oor die Koninkryk en wat dit vir ons beteken

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Illustrasies oor die Koninkryk en wat dit vir ons beteken
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Luister en verstaan die betekenis’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Die lig word helderder
    2016 Jaarboek van Jehovah se Getuies
  • “Sonder ’n illustrasie het hy nie met hulle gepraat nie”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Illustrasies oor die Koninkryk
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Februarie bl. 2

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Illustrasies oor die Koninkryk en wat dit vir ons beteken

Jesus het maklike illustrasies gebruik om diep geestelike lesse te leer. Maar net nederige mense wil die lesse wat hy geleer het, verstaan en toepas (Mt 13:10-15). Beantwoord die volgende vrae oor elkeen van die illustrasies oor die Koninkryk: Hoe kan hierdie illustrasie my help? Watter uitwerking moet dit op my lewe hê?

’n Mosterdsaadjie, suurdeeg, ’n skat, ’n reisende koopman

DIE KONINKRYK VAN DIE HEMELE IS SOOS . . .

  • “’n mosterdsaadjie”. — Mt 13:31, 32; w14 12/15 8 ¶9.

  • “suurdeeg”. — Mt 13:33; w14 12/15 9-10 ¶14-15.

  • “’n skat” en “’n reisende koopman”. — Mt 13:44-46; w14 12/15 10 ¶18.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel