Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 April bl. 5
  • Jesus maak mense op die Sabbat gesond

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jesus maak mense op die Sabbat gesond
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat mag op die Sabbat gedoen word?
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
  • Wat is geoorloof op die Sabbat?
    Die grootste mens wat nog geleef het
  • Wat is geoorloof op die Sabbat?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Moet Christene die Sabbat onderhou?
    Antwoorde op Bybelvrae
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 April bl. 5
’n Man met ’n verdorde hand kom na Jesus toe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MARKUS 3-4

Jesus maak mense op die Sabbat gesond

3:1-5

Hoekom was Jesus diep bedroef oor die Joodse godsdiensleiers se optrede? Want hulle het die Sabbat vir die mense ’n las gemaak deur ’n klomp ekstra reëls by te voeg. Byvoorbeeld, dit was verkeerd om ’n vlooi op daardie dag dood te maak. Mediese hulp kon net gegee word aan diegene wie se lewe in gevaar was. Dit beteken dat iemand wat sy been gebreek of spiere beseer het nie op die sabbat gehelp kon word nie. Dit wys dat die godsdiensleiers nie regtig vir die man met die verdorde hand omgegee het nie.

VRA JOU AF:

  • ‘Hoe sien ander my? Is reëls al wat vir my belangrik is of gee ek regtig vir ander om?’

  • ‘Hoe kan ek meer soos Jesus wees en wys dat ek regtig vir ander omgee wanneer ek iemand in die gemeente sien wat hulp nodig het?’

Twee ouer manne doen ’n herdersbesoek by ’n besige suster en haar tienerseun
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel