SKATTE UIT GOD SE WOORD | MARKUS 5-6
Jesus kan ons geliefdes wat gesterf het, opwek
Dit is normaal om te treur wanneer ’n geliefde sterf. Dit beteken nie dat ons ’n gebrek aan geloof in die opstanding het nie (Ge 23:2)
Wanneer ons nadink oor Bybelvoorbeelde van mense wat opgewek is, versterk dit ons geloof in die toekomstige opstanding
Wie sal jy graag in die opstanding wil terugverwelkom?
Hoe dink jy gaan dit wees om die persoon weer te sien?