Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Mei bl. 7
  • Moenie deur mensevrees verstrik word nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moenie deur mensevrees verstrik word nie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorbereid om te preek ondanks vervolging
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
  • “Ek het vir julle die voorbeeld gestel”
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Hulp om ons vrese te bowe te kom
    Leer by die Groot Onderwyser
  • Hy is lief vir kindertjies
    My boek met Bybelverhale
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Mei bl. 7

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MARKUS 13-14

Moenie deur mensevrees verstrik word nie

Hoekom het die apostels onder druk ingegee?

14:29, 31

  • Hulle het te veel selfvertroue gehad. Petrus het selfs gedink dat hy meer lojaal aan Jesus sal wees as die ander apostels

    Petrus ontken Jesus

14:32, 37-41

  • Hulle het nie waaksaam gebly en gebid nie

    Die apostels slaap terwyl Jesus bid

Wat het die berouvolle apostels ná Jesus se opstanding gehelp om nie vir mensevrees in te gee nie en om ten spyte van teenstand te preek?

13:9-13

  • Hulle het na Jesus se waarskuwings geluister en is dus nie onkant gevang deur teenstand en vervolging nie

  • Hulle het op Jehovah vertrou en gebid. — Han 4:24, 29

    Petrus en Johannes staan voor die Sanhedrin

Deur watter situasies kan ons moed getoets word?

’n Getuievrou in die hospitaal praat met haar dokter; ’n Getuieseun in ’n klaskamer wat weier om die vlag te salueer; ’n Getuie word na ’n partytjie by die werk genooi
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel