SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 23-24
Wees bereid om ander te vergewe
Wie moet ek vergewe?
Wat beteken dit om “vergewensgesind” te wees? (Ps 86:5). Jehovah en sy Seun soek na enige verandering in die hart sodat hulle genade aan sondige mense kan betoon.