SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOHANNES 11-12
Ons moet meegevoel hê, net soos Jesus
Wat het Jesus se meegevoel en empatie so buitengewoon gemaak?
Al het Jesus nie alles deurgemaak wat ander deurgemaak het nie, het hy homself in hulle plek gestel en hulle pyn gevoel
Hy was nie skaam om openlik te wys hoe hy voel nie
Hy het die inisiatief geneem om mense te help wat dit nodig gehad het