Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 November bl. 3
  • Heilige gees word op die Christengemeente uitgestort

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Heilige gees word op die Christengemeente uitgestort
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • “Met heilige gees gevul”
    ‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
  • Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Paulus beroep hom op die keiser en getuig dan vir koning Herodes Agrippa
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 November bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 1-3

Heilige gees word op die Christengemeente uitgestort

Die veelvolkige skare in Jerusalem gedurende Pinkster 33 HJ

2:1-8, 14, 37, 38, 41-47

Baie van die Jode wat gedurende Pinkster 33 HJ in Jerusalem gebly het, het van ander lande af gekom (Han 2:9-11). Hulle het die Mosaïese Wet onderhou al het hulle dalk hulle hele lewe lank in ’n ander land gewoon (Jer 44:1). Party het dalk meer soos inwoners van hulle eie land gelyk en geklink, en nie soos Jode nie. Toe 3 000 uit hierdie veelvolkige skare gedoop is, het die Christengemeente skielik uit mense van verskillende agtergronde bestaan. Al het hulle uit verskillende agtergronde gekom, was hulle “voortdurend eendragtig in die tempel aanwesig”. — Han 2:46.

Hoe kan jy wys dat jy opreg belangstel in . . .

  • mense in julle gebied wat van ander lande af kom?

  • broers en susters in julle gemeente wat van ander lande af kom?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel