Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 November bl. 4
  • Hulle het God se woord met vrymoedigheid bly spreek

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulle het God se woord met vrymoedigheid bly spreek
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Jesus was lief vir mense
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Bybelonderwerpe vir bespreking
    Bybelonderwerpe vir bespreking
  • ‘Spreek die Woord van God met vrymoedigheid’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 November bl. 4
Petrus en Johannes is nie bang om met die hoofpriester en ander te praat nie

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 4-5

Hulle het God se woord met vrymoedigheid bly spreek

4:5-13, 18-20, 23-31

Aan watter vereistes moes die apostels voldoen om onderrigters te kon wees? Wat het hulle gehelp om met soveel vertroue en moed te kan praat? Hulle was “saam met Jesus”, die Groot Leermeester, en het by hom geleer (Han 4:13). Watter lesse kan ons by Jesus leer wat ons sal help om doeltreffende bedienaars te wees?

Watter tekste pas by watter les?

TEKSTE

LES

  • Mt 6:33; Mr 6:31-34

  • Mt 10:18-20; 21:23-27

  • Mt 21:15, 16; Joh 7:16

  • Mt 21:22; Lu 22:39-41

  • Vertrou op Jehovah

  • Maak die Bybel jou grondslag wanneer jy ander leer

  • Moenie toelaat dat ander jou bang maak of intimideer nie

  • Stel die bediening vóór persoonlike belange

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel