Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 April bl. 7
  • Jehovah – “Die God van alle vertroosting”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah – “Die God van alle vertroosting”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Troos van “die God van alle vertroosting”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • “Huil saam met mense wat huil”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Vertroos dié wat treur
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Vertrou op Jehovah, “die God van alle vertroosting”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 April bl. 7
Mense wat baie hartseer voel in ’n hospitaal se wagkamer

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 2 KORINTIËRS 1-3

Jehovah – “Die God van alle vertroosting”

1:3, 4

Een bron van vertroosting wat Jehovah vir ons gee, is die Christengemeente. Op watter maniere kan ons dié vertroos wat treur?

  • Luister na hulle sonder om hulle in die rede te val

  • “Huil saam met mense wat huil.” – Ro 12:15

  • Stuur ’n aanmoedigende kaartjie, e-pos of teksboodskap. – w17.07 15, venster

  • Bid saam met hulle en vir hulle

Baie is al vertroos deur die volgende Bybeltekste:

  • “Jehovah is naby die gebrokenes van hart; en die verbryseldes van gees red hy.” – Ps 34:18, 19

  • “Toe my verontrustende gedagtes binne-in my baie geword het, het u [Jehovah se] vertroostinge my siel begin streel.” – Ps 94:19

  • “Mag ons Here Jesus Christus self en God, ons Vader, wat ons liefgehad het en deur middel van onverdiende goedhartigheid ewige troos en goeie hoop gegee het, julle harte vertroos en julle standvastig maak.” – 2Te 2:16, 17

Iemand skryf ’n bemoedigende vers op ’n kaartjie
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel