Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Augustus bl. 7
  • Doen jou uiterste bes om in God se rus in te gaan

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Doen jou uiterste bes om in God se rus in te gaan
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • God se rus—Wat is dit?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • God se rus—Het jy daar ingegaan?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Het jy God se rus ingegaan?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Augustus bl. 7
’n Paartjie kyk na ’n sonsondergang, en ander geniet ’n ete saam in die Paradys

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HEBREËRS 4-6

Doen jou uiterste bes om in God se rus in te gaan

4:11

Ons kan in Jehovah se rus ingaan deur in ooreenstemming met sy voorneme te werk soos dit deur sy organisasie geopenbaar word. Ons moet onsself afvra: ‘Wat is my gesindheid wanneer iemand my raad gee? Hoe reageer ek wanneer daar ’n aanpassing in ons begrip van die Skrif gemaak word?’

Watter toetse van gehoorsaamheid ondervind ek in die lewe?

Twee broers gee vir ’n suster raad uit die Bybel; ’n broer doen persoonlike studie en kyk na ’n aanpassing in ons begrip van die Skrif
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel