Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 November bl. 7
  • Jehovah het ’n blymoedige gewer lief

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah het ’n blymoedige gewer lief
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Die waarde van “twee muntstukkies”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • ‘Vul jou hand met ’n geskenk aan Jehovah’
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Hoe word die werk van Jehovah se Getuies gefinansier?
    Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Jehovah het blymoedige gewers lief
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 November bl. 7
’n Suster hou ’n slimfoon in haar hand vas

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah het ’n blymoedige gewer lief

Tweede Korintiërs 9:7 sê: “Laat elkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie teësinnig of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief.” Vandag het ons gerieflike opsies om aanlyn donasies te maak om die werk van Jehovah se Getuies plaaslik en wêreldwyd te ondersteun.

KYK NA DIE VIDEO LEER HOE OM BYDRAES AANLYN TE MAAK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Elektroniese tablet en ’n slimfoon wat oop is by jw.org

    Hoe kan ons toegang kry tot die inligtingsblad vir donasies om die opsies vir donasies te vind wat daar in ons land is?

  • ’n Paartjie praat oor beplande skenkings

    Hoe het dit party gehelp om elektroniese donasies te maak?

  • Ikone vir donasiemetodes

    Wat is party maniere waarop ons donasies kan maak?

  • ’n Jong broer help ’n ouer broer om ’n elektroniese donasie te maak

    Wat kan ons doen as ons nie verstaan hoe om hierdie elektroniese hulpmiddele te gebruik nie?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel