SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 13-16
Moenie die skrikwekkende diere vrees nie
As ons die identiteit van die diere in Openbaring hoofstuk 13 verstaan, help dit ons om hulle nie te vrees nie. Ons sal hulle ook nie, soos ander mense, bewonder en ondersteun nie.
Pas elke dier by dít wat hy voorstel
DIERE
Die draak. – Op 13:1 (vtn. in NW)
’n Wilde dier met tien horings en sewe koppe. – Op 13:1, 2
’n Wilde dier met twee horings soos ’n lam. – Op 13:11
Die beeld van die wilde dier. – Op 13:15
MAGTE
Die Anglo-Amerikaanse Wêreldmag
Die Volkebond en sy opvolger, die Verenigde Nasies
Satan die Duiwel
Alle regerings wat teen God is