Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Februarie bl. 2
  • ’n Verbond wat jou raak

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Verbond wat jou raak
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah is ’n God van verbonde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • God se verbond met sy “vriend” strek miljoene reeds tot voordeel
    Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”
  • Verbonde waarby God se ewige voorneme betrokke is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Groter seëninge deur middel van die nuwe verbond
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Februarie bl. 2
Abraham kyk na die sterre.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 12-14

’n Verbond wat jou raak

12:1-3; 13:14-17

  • Jehovah het ’n verbond met Abraham gesluit, en dit het die wetlike grondslag vir die Koninkryk van die hemele voorsien

  • Die verbond het blykbaar in 1943 VHJ in werking getree toe Abraham op pad na Kanaän die Eufraatrivier oorgesteek het

  • Die verbond bly in werking totdat die Messiaanse Koninkryk God se vyande vernietig en seëninge vir al die families van die aarde bring

Jehovah het Abraham geseën vir sy sterk geloof. Watter seëninge kan ons as gevolg van die Abrahamitiese verbond kry as ons geloof in Jehovah se beloftes stel?

Abraham en sy huishouding trek verby ’n dorpie in Kanaän.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel