Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Maart bl. 6
  • Jakob trou

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jakob trou
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Probleme van die susters wat “die huis van Israel gebou het”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Jakob het geestelike dinge waardeer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Jakob het ’n groot gesin
    My boek met Bybelverhale
  • Jakob gaan na Haran
    My boek met Bybelverhale
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Maart bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 29-30

Jakob trou

29:18-28

’n Getroude paartjie praat met mekaar terwyl hulle hande vashou en naby mekaar sit. Daar lê ’n oop Bybel naby hulle.

Jakob het nie voor die tyd geweet hoeveel probleme sy getroude lewe sou inhou nie. Ragel en Lea het teen mekaar gedraai (Ge 29:32; 30:1, 8). Maar al het Jakob probleme gehad, het hy gesien dat Jehovah met hom is (Ge 30:29, 30, 43). Later het sy nakomelinge die nasie Israel geword. – Rut 4:11.

Vandag sal dié wat besluit om te trou ook probleme hê (1Kor 7:28). Maar hulle kan nog steeds ’n suksesvolle huwelik en ’n mate van geluk hê as hulle op Jehovah vertrou en Bybelbeginsels toepas. – Spr 3:5, 6; Ef 5:33.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel