Josef vertrou op Jehovah terwyl hy in die tronk in Egipte is
Voorgestelde gesprekke
●○○ EERSTE BESOEK
Vraag: Wat gebeur wanneer ons sterf?
Teks: Pr 9:5a
Volgende keer: Is die dood die einde van alles of is daar hoop?
○●○ EERSTE HERBESOEK
Vraag: Is die dood die einde van alles of is daar hoop?
Teks: Job 14:14, 15
Volgende keer: Hoe sal die lewe wees wanneer God ons geliefdes wat gesterf het, opwek?
○○● TWEEDE HERBESOEK
Vraag: Hoe sal die lewe wees wanneer God ons geliefdes wat gesterf het, opwek?
Teks: Jes 32:18
Volgende keer: Hoe sal God vrede na die aarde bring?