Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 3
  • Die doel van offerandes

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die doel van offerandes
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Lofofferandes wat Jehovah behaag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
  • Offerandes wat God behaag het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
  • Bring offerandes wat God behaag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Leer uit ‘die raamwerk van die waarheid’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 3
Collage: 1. Beeste, skape en bokke wat geoffer moet word. 2. Jesus hang aan die folterpaal.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 1-3

Die doel van offerandes

1:3; 2:1, 12; 3:1

Die offerandes wat ’n vereiste van die Wetsverbond was, het Jehovah bly gemaak en het Jesus en die losprysoffer of die voordele van daardie offer voorgestel. – Heb 8:3-5; 9:9; 10:5-10.

  • Net soos alle diere wat geoffer is, gesond en sonder gebrek moes wees, het Jesus sy volmaakte, onbesmette liggaam opgeoffer. – 1Pe 1:18, 19

  • Net soos ’n brandoffer in sy geheel vir God aangebied is, het Jesus homself ten volle aan Jehovah gegee

  • Net soos dié wat ’n aanvaarbare vrede-offer vir God aangebied het vrede met God geniet het, geniet die gesalfdes wat aan die Here se Aandmaal deelneem vrede met God

’n Gesalfde broer gebruik die brood gedurende die Here se Aandmaal.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel