LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Voorgestelde Gesprekke
Eerste besoek
Vraag: Luister God na mense wanneer hulle bid?
Teks: Ps 65:2
Volgende keer: Waaroor kan ons bid?
KRY HIERDIE TEKS IN DIE GEREEDSKAPSKISSIE VIR ONDERRIGTING:
Herbesoek
Vraag: Waaroor kan ons bid?
Teks: 1Jo 5:14
Volgende keer: Hoe beantwoord God ons gebede?
KRY HIERDIE TEKS IN DIE GEREEDSKAPSKISSIE VIR ONDERRIGTING:
Kampanje om die Gedenkmaaluitnodiging te versprei (27 Februarie–27 Maart)
“Ons is hier [of bel of skryf] om jou te nooi na ’n spesiale geleentheid wat deur miljoene mense bygewoon gaan word. Dit is die herdenking van Jesus se dood.” Gee vir die persoon ’n uitnodiging [of stuur dit in ’n boodskap of e-pos]. “Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word [of hoe jy aanlyn daarna kan luister]. Ons nooi jou ook na ’n spesiale toespraak wat die vorige naweek gehou sal word.”
Volgende keer, as die persoon belangstel: Hoekom het Jesus gesterf?