Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 2
  • Lesse uit die kamp van Israel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Lesse uit die kamp van Israel
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe Jehovah sy volk lei
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Jehovah veg vir Israel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Betaal jou geloftes
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Die diens van die Leviete
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 2

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Lesse uit die kamp van Israel

Aangestelde manne neem die leiding in heilige diens (Nu 7:10; it-1-E 497 ¶3)

God se knegte moet goed georganiseerd en ordelik wees (Nu 7:11; it-2-E 796 ¶1)

Jehovah verstaan wat elkeen van ons kan doen en nie kan doen nie (Nu 8:25, 26; w04 8/1 25 ¶1)

Net soos Jehovah Israel georganiseer het, organiseer hy sy volk vandag. Hy sien nogtans elkeen van ons raak en weet wat ons persoonlik doen om hom te dien.

Collage: Aangestelde manne neem die leiding in gemeentelike aktiwiteite. 1. ’n Ouerman en ’n jong broer maak die Koninkryksaal se stoele skoon. 2. ’n Ouerman neem die leiding in die huis-tot-huis-bediening. 3. ’n Ouerman bid by ’n ouermanvergadering.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel