Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 11
  • Behandel ouer vrouens soos ma’s, jonger vrouens soos susters

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Behandel ouer vrouens soos ma’s, jonger vrouens soos susters
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Behandel jy vrouens soos Jehovah hulle behandel?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Ondersteun susters in jou gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
  • Die hoofskapreëling in die gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Respekteer die plek van ander in Jehovah se gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 11
’n Broer help ’n bejaarde suster om ná ’n vergadering na ’n motor te gaan terwyl ’n jong suster saam met haar loop.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Behandel ouer vrouens soos ma’s, jonger vrouens soos susters

Die Bybel sê dat ons ouer Christene moet behandel asof hulle ons ma’s en pa’s is, en die jongeres asof hulle ons broers en susters is. (Lees 1 Timoteus 5:1, 2.) Veral broers moet susters met waardigheid en respek behandel.

’n Broer sal nooit met ’n suster flirt of enige iets doen wat haar ongemaklik sal laat voel nie (Job 31:1). ’n Ongetroude broer sal nie met die gevoelens van ’n ongetroude suster speel deur haar te laat dink dat hy romanties in haar belangstel as dit nie so is nie.

Ouermanne moet vriendelik aandag skenk aan susters wat respekvol ’n vraag vra of wat hulle bewus maak van iets wat dalk hulle aandag nodig het. Ouermanne moet veral bedagsaam wees teenoor dié wat nie ’n man het om hulle te beskerm nie. – Rut 2:8, 9. 

KYK NA DIE VIDEO HOU AAN OM IN DIE GEMEENTE TE WYS DAT JY LIEF IS VIR – WEDUWEES EN WEESKINDERS, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video ‘Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir – Weduwees en weeskinders’. Broers en susters vertroos suster Myint en haar dogters by hulle huis nadat haar man in ’n ongeluk dood is.

    Hoe het die gemeente groot liefde aan suster Myint bewys?

  • ’n Toneel uit die video ‘Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir – Weduwees en weeskinders’. ’n Buurman sien hoe ’n Getuiepaartjie vir suster Myint en haar dogters gaan kuier.

    Hoe was die liefde van die gemeente ’n goeie getuienis vir die mense in die dorpie?

  • ’n Toneel uit die video ‘Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir – Weduwees en weeskinders’. Suster Myint en haar dogter is by ’n gemeentelike vergadering.

    Watter invloed het die liefde van die gemeente op suster Myint se dogters gehad?

Wat is ’n paar praktiese maniere waarop jy liefdevolle bedagsaamheid kan wys teenoor die susters in julle gemeente?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel