Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 13
  • Lesse uit Samuel se lewe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Lesse uit Samuel se lewe
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Samuel bevorder ware aanbidding
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Hy “het grootgeword by Jehovah”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Hy “het grootgeword by Jehovah”
    Volg hulle geloof na
  • Hy het volhard ondanks teleurstellings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 13
Collage: Prente gebaseer op die video “Leer by hulle – Samuel”. 1. Danny. 2. Jong Samuel.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lesse uit Samuel se lewe

Samuel het regdeur sy lewe getrou aan Jehovah gebly. Toe hy jonk was, het hy geweier om soos Eli se seuns, Hofni en Pinehas, te word (1Sa 2:22-26). Terwyl Samuel grootgeword het, was Jehovah die heeltyd met hom (1Sa 3:19). Toe hy ouer was, het hy aangehou om aan Jehovah gehoorsaam te wees, selfs al was sy seuns nie. – 1Sa 8:1-5.

Wat kan Samuel se voorbeeld ons leer? As jy ’n jongmens is, kan jy seker wees dat Jehovah die probleme wat jy deurmaak, verstaan en weet hoe jy voel. Hy kan jou help om dapper te wees (Jes 41:10, 13). As jy ’n ouer is met ’n kind wat Jehovah nie meer dien nie, kan dit jou vertroos om te weet dat Samuel nie sy volwasse seuns kon dwing om lojaal te bly aan Jehovah se standaarde nie. Terwyl hy die situasie in Jehovah se hande gelos het, het hy lojaal gebly en sy hemelse Vader, Jehovah, gelukkig gemaak. Miskien sal jou goeie voorbeeld jou kind aanmoedig om Jehovah weer te begin dien.

KYK NA DIE VIDEO LEER BY HULLE – SAMUEL, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video “Leer by hulle – Samuel”. Jong Samuel dra hout na die voorhof in die tabernakel.

    Hoe het Samuel gewys dat hy dapper was toe hy jonk was?

  • ’n Toneel uit die video “Leer by hulle – Samuel”. Danny gaan praat met sy ouer broer oor die dubbele lewe wat hy lei.

    Hoe het Danny gewys dat hy dapper is?

  • ’n Toneel uit die video “Leer by hulle – Samuel”. Die profeet Samuel as ’n ouer man.

    Hoe het Samuel ’n goeie voorbeeld gestel toe hy ouer was?

  • ’n Toneel uit die video “Leer by hulle – Samuel”. Danny se ouers nadat hulle openbare getuieniswerk saam met Danny gedoen het.

    Jehovah ondersteun dié wat vasstaan vir wat reg is

    Hoe het Danny se ouers ’n goeie voorbeeld gestel?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel