Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 14
  • Wie is jou koning?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wie is jou koning?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Dawid se oorlogstrategie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Voorbarigheid lei tot skande
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Vertrou op Jehovah jou God vir krag
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 14
Die profeet Samuel wys met sy hand na die hemel toe terwyl hy met party Israeliete praat.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wie is jou koning?

Die Israeliete was voorbarig toe hulle vir ’n mensekoning gevra het (1Sa 8:4, 5; it-2-E 163 ¶1)

Die Israeliete was nie tevrede om Jehovah as hulle onsigbare Heerser te hê nie (1Sa 8:7, 8; w11 1/1 27 ¶1)

Jehovah het hulle gewaarsku oor wat sou gebeur as hulle ’n mensekoning sou hê (1Sa 8:9, 18; w10 1/15 30 ¶9)

Jehovah het nog altyd oor sy skepping regeer. Hy regeer op ’n liefdevolle manier, en hy laat dié wat sy heerskappy ondersteun, waardig voel. As ons gehoorsaam is aan sy heerskappy en dit ondersteun, sal ons ewige seëninge ontvang.

VRA JOU AF: ‘Hoe wys ek in my persoonlike lewe dat ek die manier hoe Jehovah regeer, ondersteun?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel