Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 12
  • Wag geduldig op Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wag geduldig op Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Bly nederig wanneer jy suksesvol is
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Dawid se oorlogstrategie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • ’n Opwindende verhaal van moed
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Vertrou op Jehovah jou God vir krag
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 12
Dawid en een van sy manne kruip agter in ’n grot weg terwyl koning Saul uitloop. Dawid beduie vir die man, wat ’n swaard vashou, dat hy nie vir Saul moet doodmaak nie.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wag geduldig op Jehovah

Dawid het ’n geleentheid gehad om sy probleem op te los (1Sa 24:3-5)

Dawid het sy situasie gesien soos Jehovah dit gesien het, en hy het gewys dat hy selfbeheersing het (1Sa 24:6, 7)

Dawid het geglo dat Jehovah sy probleem sal oplos (1Sa 24:12, 15; w04 4/1 16 ¶8)

Soos Dawid, moet ons geduldig op Jehovah wag eerder as om ons probleme op ’n manier op te los wat teen Bybelbeginsels is. – Jak 1:4; w04 6/1 22-23.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel