Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 10
  • Moenie toelaat dat verkeerde begeertes jou beheer nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moenie toelaat dat verkeerde begeertes jou beheer nie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Die pad na sonde en die dood
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • “Verander julle denkwyse”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 10
Dawid hou Batseba van sy dak af dop.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Moenie toelaat dat verkeerde begeertes jou beheer nie

Dawid het toegelaat dat ’n verkeerde begeerte in sy hart ontwikkel (2Sa 11:2-4; w21.06 17 ¶10)

Dawid het sy mag gebruik om sy sonde weg te steek (2Sa 11:5, 14, 15; w19.09 17 ¶15)

Dawid se sonde het tot baie slegte gevolge gelei (2Sa 12:9-12; w18.06 17 ¶7)

Ons het selfbeheersing nodig om nie na verkeerde dinge te kyk of daaroor te dink nie (Ga 5:16, 22, 23). Jehovah kan ons help om nie toe te laat dat verkeerde begeertes in ons hart ontwikkel nie.

VRA JOU AF: ‘Op watter gebiede moet ek my gedagtes meer beheer?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel