Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 3
  • Vind wysheid vir die daaglikse lewe op JW.ORG

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vind wysheid vir die daaglikse lewe op JW.ORG
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Studiewenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Hulp is beskikbaar
    Ontwaak! – 2020
  • Webwerf-wenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Ons amptelike webwerf—Ontwerp om ons en ander te help
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 3

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Vind wysheid vir die daaglikse lewe op JW.ORG

God se Woord gee vir ons alles wat ons nodig het om die probleme in hierdie moeilike laaste dae te hanteer (2Ti 3:1, 16, 17). Maar soms het ons nog steeds hulp nodig om Bybelbeginsels te vind wat op ons spesifieke situasie van toepassing is. Byvoorbeeld, is jy ’n ouer wat raad soek oor hoe om kinders groot te maak? Is jy ’n tiener wie se geloof getoets word? Is jy hartseer omdat jou huweliksmaat gesterf het? Jy sal inligting op jw.org kry wat jou sal help om spesifieke Bybelbeginsels te vind oor hierdie en baie ander situasies. – Spr 2:3-6.

Die jw.org-webwerf op ’n tablet. ’n Prentjie wys die opsie BYBELLERINGE.

Op die tuisblad van jw.org kies die opsie BYBELLERINGE. (Sien prentjie 1.) Kies dan op die lys die kategorie waarin jy belangstel. Of kies BIBLIOTEEK > REEKS VAN ARTIKELS en dan die kategorie waarin jy belangstel. (Sien prentjie 2.) Jy kan dieselfde kategorieë op JW Library® kry.a Jy sal dit dalk geniet om net deur die artikels te kyk op albei plekke. Nog ’n opsie is om ’n spesifieke onderwerp te vind deur die soekfunksie op jw.org te gebruik.

Die jw.org-webwerf op ’n tablet. Prentjies wys die opsie BIBLIOTEEK en die kategorie REEKS VAN ARTIKELS.

Tik die volgende onderwerpe in die soekblokkie in, en maak ’n nota van die artikels wat jy graag wil lees.

  • Hoe om kinders groot te maak

  • Depressie onder tieners

  • Dood van ’n huweliksmaat

a Vir party reekse is al die artikels op die oomblik net op jw.org beskikbaar.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel