Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 15
  • Ons gebede is kosbaar vir Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons gebede is kosbaar vir Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Kom nader aan God deur gebed
    Wat leer die Bybel werklik?
  • Word jou gebede ‘soos reukwerk berei’?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Gebede wat verhoor word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • Hoe sinvol is jou gebede?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 15
Collage: Broers en susters bid regoor die wêreld. 1. ’n Jong meisie met haar ma langs haar voordat sy gaan slaap. 2. ’n Man en sy vrou, wat in ’n hospitaalbed lê. 3. ’n Broer wat loop. 4. ’n Suster wat ontsteld is. 5. ’n Suster voordat sy studeer. 6. ’n Broer in ’n ontwikkelende land. 7. Ouers met hulle jong dogter voordat hulle gaan eet.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Ons gebede is kosbaar vir Jehovah

Gebede wat Jehovah aanvaar, is soos die lekkerruik-reukwerk wat gereeld by die tempel vir Jehovah gebrand was (Ps 141:2). Ons wys dat ons vriendskap met ons hemelse Vader vir ons kosbaar is wanneer ons vir hom sê dat ons hom liefhet en waardeer, hom vertel van ons bekommernisse en begeertes en hom vra vir sy leiding. Jehovah beskou natuurlik kort openbare gebede by ons vergaderinge as ’n belangrike deel van ons aanbidding. Maar dit maak Jehovah seker baie bly wanneer ons in ons persoonlike gebede vir hom sê wat ons regtig dink en hoe ons voel en wanneer ons langer met hom praat in gebed! – Spr 15:8.

KYK NA DIE VIDEO GEBED IS DIE BELANGRIKSTE DING IN MY LEWE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter voorregte het broer Johnson geniet?

  • Hoe het broer Johnson op Jehovah staatgemaak deur middel van gebed?

  • Watter lesse het jy uit broer Johnson se ondervindinge geleer?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel