Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Januarie bl. 10
  • Versterk jou begeerte om God se wil te doen

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Versterk jou begeerte om God se wil te doen
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Dawid en Saul
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • “Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Hoekom Dawid moet vlug
    My boek met Bybelverhale
  • Oorsig van 1 Samuel
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Januarie bl. 10
Collage: 1. Koning Saul is hoogmoedig en hy bring ’n offerande na die altaar. 2. Dawid weier om van die water te drink wat een van sy vegters vir hom gee.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Versterk jou begeerte om God se wil te doen

Jehovah het Saul verwerp omdat hy ongehoorsaam was (1Kr 10:13, 14)

Jehovah het Dawid gekies om koning in Saul se plek te word (1Kr 11:3)

Anders as Saul het Dawid gekies om Jehovah se wette en beginsels te volg (1Kr 11:15-19; w12 11/15 6 ¶12-13)

Dawid was lief om God se wil te doen (Ps 40:8). Ons kan ’n soortgelyke begeerte ontwikkel om te doen wat reg is deur te leer om dinge te sien soos Jehovah dit sien. – Ps 25:4; w18.06 17 ¶5-6.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel