Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 16
  • Voorgestelde gesprekke

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde gesprekke
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • KAMPANJE OM DIE GEDENKMAALUITNODIGING TE VERSPREI (11 Maart–4 April)
  • EERSTE BESOEK (1-10 Maart, 5-30 April)
  • HERBESOEK
  • Voorgestelde gesprekke
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Voorgestelde gesprekke
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Voorgestelde gesprekke
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Voorgestelde gesprekke
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 16
Jesus stel die Here se Aandmaal in saam met sy getroue apostels.

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

Voorgestelde gesprekke

KAMPANJE OM DIE GEDENKMAALUITNODIGING TE VERSPREI (11 Maart–4 April)

“Ons wil jou graag nooi na ’n spesiale geleentheid wat deur miljoene mense bygewoon gaan word. Dit is die herdenking van Jesus se dood.” Gee vir die persoon ’n gedrukte of elektroniese uitnodiging. “Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word [of hoe jy dit aanlyn kan bywoon]. Ons nooi jou ook na ’n spesiale toespraak wat die vorige naweek gehou sal word.”

As die persoon belangstel: Speel die video Herdenk Jesus se dood [of stuur dit in ’n boodskap of e-pos]

Volgende keer: Hoekom het Jesus gesterf?

EERSTE BESOEK (1-10 Maart, 5-30 April)

Vraag: Wie is Jesus?

Teks: Mt 16:16

Volgende keer: Hoekom het Jesus gesterf?

HERBESOEK

Vraag: Hoekom het Jesus gesterf?

Teks: Mt 20:28

Volgende keer: Hoe kan ons wys dat ons dankbaar is vir Jesus se losprysoffer?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel