SKATTE UIT GOD SE WOORD
Integriteit vereis nie volmaaktheid nie
Job het God verkeerdelik gekritiseer (Job 27:1, 2)
Al het Job foute gemaak, kon hy homself as ’n man van integriteit beskou (Job 27:5; it-1-E 1210 ¶4)
Integriteit vereis nie volmaaktheid nie, dit vereis eerder dat ons Jehovah met ons hele hart liefhet (Mt 22:37; w19.02 3 ¶3-5)
DINK HIEROOR NA: Jehovah verwag nie volmaaktheid van ons nie, hoe help dit ons om nie op te gee nie?