Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w25 April bl. 32
  • Kry die meeste uit die prente

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kry die meeste uit die prente
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Soortgelyke materiaal
  • Die “hart” in God se Woord, die Bybel
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • “Kyk na die prente!”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • ’n Brief van die Bestuursliggaam
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Gepaste gebruik van visuele hulpmiddele
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
w25 April bl. 32

STUDIEWENK

Kry die meeste uit die prente

Ons publikasies is vol prente wat belangrike lesse leer. Hoe kan jy die meeste uit hierdie prente kry?

  • Kyk na die prente voordat jy die artikel lees. Die prente maak jou dalk nuuskierig en motiveer jou dalk om die artikel te lees. Net soos met enige lekker dis “proe” die oë eerste. So vra jou af: ‘Wat sien ek?’ – Amos 7:​7, 8.

  • Terwyl jy die artikel lees, dink aan hoekom die prente gekies is. Lees die onderskrifte en beskrywings van die prente as daar is. Kyk hoe die prente verband hou met die onderwerp wat bespreek word, en met jou eie lewe.

  • Nadat jy die artikel klaar gelees het, gebruik die prente om die hoofgedagtes van die artikel te hersien. Maak dan jou oë toe en probeer om die prente te onthou en wat jy daaruit geleer het.

  • Hoekom hersien jy nie die prente in hierdie tydskrif en kyk of jy kan onthou wat dit jou leer nie?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel