Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwbq artikel 27
  • Waarvoor kan ek bid?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Waarvoor kan ek bid?
  • Antwoorde op Bybelvrae
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Bybel se antwoord
  • Die voorreg van gebed
    Wat kan die Bybel ons leer?
  • Kom na aan God deur gebed
    Wat vereis God van ons?
  • Hoe om te bid – Is die Onse Vader-gebed die beste manier?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Kom nader aan God deur gebed
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
Sien nog
Antwoorde op Bybelvrae
ijwbq artikel 27

Waarvoor kan ek bid?

Die Bybel se antwoord

Jy kan bid vir enigiets wat in ooreenstemming is met God se vereistes wat in die Bybel uiteengesit is. ‘Hy hoor ons, ongeag wat ons volgens God se wil vra’ (1 Johannes 5:14). Kan jy oor persoonlike aangeleenthede bid? Ja. Die Bybel sê: “Stort julle hart voor [God] uit.”—Psalm 62:8.

Voorbeelde van dinge waarvoor jy kan bid

  • Geloof in God.—Lukas 17:5.

  • Heilige gees, of God se werkende krag, om jou te help om te doen wat reg is.—Lukas 11:13.

  • Die krag om probleme die hoof te bied en om versoeking te weerstaan.—Filippense 4:13.

  • Innerlike vrede of kalmte.—Filippense 4:6, 7.

  • Die wysheid om goeie besluite te neem.—Jakobus 1:5.

  • Hulp met daaglikse behoeftes.—Matteus 6:11.

  • Die vergifnis van sondes.—Matteus 6:12.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel