LEER BY JEHOVAH SE VRIENDE
Josua en Kaleb
Gebruik hierdie gedrukte aktiwiteit om by Jehovah se vriende Josua en Kaleb te leer.
Ouers, lees en bespreek Numeri 13:30–14:10 met julle kinders.
Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.
Knip die prentjies op die eerste bladsy uit, en gebruik dan die tweede bladsy om ’n 3D-model te maak deur die instruksies te volg. Beantwoord die vrae uit die video terwyl julle saam aan die aktiwiteit werk. As jy die vorige 3D-modelle in hierdie reeks het, kan jy dit bymekaarvoeg en ’n boek maak.