Genesis 37:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarna het hy nog ’n droom gehad, en hy het vir sy broers daarvan vertel en gesê: “Ek het nog ’n droom gehad. Hierdie keer het die son en die maan en 11 sterre voor my neergebuig.”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 37:9 Die Wagtoring,2014/8/1, bl. 13
9 Daarna het hy nog ’n droom gehad, en hy het vir sy broers daarvan vertel en gesê: “Ek het nog ’n droom gehad. Hierdie keer het die son en die maan en 11 sterre voor my neergebuig.”+