Genesis 41:56 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 56 En daar was hongersnood oor die hele aarde.+ Toe het Josef al die graanskure begin oopmaak en graan aan die Egiptenare verkoop,+ want die hongersnood in Egipte was baie erg.
56 En daar was hongersnood oor die hele aarde.+ Toe het Josef al die graanskure begin oopmaak en graan aan die Egiptenare verkoop,+ want die hongersnood in Egipte was baie erg.