Genesis 42:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Maar hy het gesê: “My seun sal nie saam met julle gaan nie, want sy broer is dood en hy alleen het oorgebly.+ As hy iets oorkom op die pad, dan sal julle beslis my grys hare met droefheid na die Graf*+ laat afgaan.”+
38 Maar hy het gesê: “My seun sal nie saam met julle gaan nie, want sy broer is dood en hy alleen het oorgebly.+ As hy iets oorkom op die pad, dan sal julle beslis my grys hare met droefheid na die Graf*+ laat afgaan.”+