Genesis 43:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle het geantwoord: “Die man het ons spesifiek oor ons familielede uitgevra: ‘Lewe julle pa nog? Het julle nog ’n broer?’ En ons het vir hom die feite vertel.+ Hoe kon ons geweet het dat hy sou sê: ‘Bring julle broer saam’?”+
7 Hulle het geantwoord: “Die man het ons spesifiek oor ons familielede uitgevra: ‘Lewe julle pa nog? Het julle nog ’n broer?’ En ons het vir hom die feite vertel.+ Hoe kon ons geweet het dat hy sou sê: ‘Bring julle broer saam’?”+