Genesis 43:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Elkeen van die broers het ’n sitplek voor hom gekry volgens hulle ouderdom, van die oudste, volgens sy reg as die eersgeborene,+ tot die jongste, en hulle het heeltyd verbaas na mekaar gekyk.
33 Elkeen van die broers het ’n sitplek voor hom gekry volgens hulle ouderdom, van die oudste, volgens sy reg as die eersgeborene,+ tot die jongste, en hulle het heeltyd verbaas na mekaar gekyk.