Genesis 44:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Maar ons het gesê: ‘Ons kan nie gaan nie. Ons sal gaan as ons jongste broer saam met ons gaan, want ons kan nie na die man toe gaan tensy ons jongste broer by ons is nie.’+
26 Maar ons het gesê: ‘Ons kan nie gaan nie. Ons sal gaan as ons jongste broer saam met ons gaan, want ons kan nie na die man toe gaan tensy ons jongste broer by ons is nie.’+