Genesis 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het God gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word, en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so. Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:9 Ontwaak!,nr. 3 2021 bl. 10 Die Wagtoring,2007/2/15, bl. 6 Skepper, bl. 95-96 Skepping, bl. 29-30
9 Toe het God gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word, en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so.