Genesis 29:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Lea het dus swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en hom Ruben*+ genoem, want sy het gesê: “Dit is omdat Jehovah gesien het hoe swaar ek kry,+ want nou sal my man my liefkry.” Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 29:32 Die Wagtoring,2007/10/1, bl. 9
32 Lea het dus swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en hom Ruben*+ genoem, want sy het gesê: “Dit is omdat Jehovah gesien het hoe swaar ek kry,+ want nou sal my man my liefkry.”