Eksodus 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 En dít is die name van Israel se seuns wat saam met Jakob na Egipte gekom het, elke man wat saam met sy huisgesin gekom het:+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:1 “Hele Skrif”, bl. 19
1 En dít is die name van Israel se seuns wat saam met Jakob na Egipte gekom het, elke man wat saam met sy huisgesin gekom het:+