Eksodus 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe Moses groot was, het hy op ’n dag na sy Hebreeuse broers gegaan. Hy het gesien hoe hard hulle moes werk,+ en hy het ook gesien hoe ’n Egiptenaar een van sy Hebreeuse broers slaan.
11 Toe Moses groot was, het hy op ’n dag na sy Hebreeuse broers gegaan. Hy het gesien hoe hard hulle moes werk,+ en hy het ook gesien hoe ’n Egiptenaar een van sy Hebreeuse broers slaan.