Eksodus 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe hy die volgende dag uitgegaan het, het hy twee Hebreeuse mans met mekaar sien baklei. Hy het vir die een wat verkeerd was, gevra: “Hoekom slaan jy jou vriend?”+
13 Toe hy die volgende dag uitgegaan het, het hy twee Hebreeuse mans met mekaar sien baklei. Hy het vir die een wat verkeerd was, gevra: “Hoekom slaan jy jou vriend?”+