Eksodus 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Jehovah se engel in ’n vuurvlam in ’n doringbos aan hom verskyn.+ Terwyl hy bly kyk het, het hy gesien dat die doringbos aan die brand is, en tog het die doringbos nie uitgebrand nie.
2 Toe het Jehovah se engel in ’n vuurvlam in ’n doringbos aan hom verskyn.+ Terwyl hy bly kyk het, het hy gesien dat die doringbos aan die brand is, en tog het die doringbos nie uitgebrand nie.