-
Eksodus 4:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Daarna het hy gesê: “Sit jou hand weer in die boonste vou van jou kleed.” Moses het sy hand weer in sy kleed gesit, en toe hy sy hand uittrek, was dit weer gesond soos die res van sy liggaam!
-